Die Mbizanerivier is 'n rivier wat in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier mond uit in die Indiese Oseaan by Ramsgate.
Sytakke Nqumbelo Tekwinispruit Zanderivier
Eksterne skakel Google-kaart van die Mbizanerivier se monding. by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal