Schiermonnikoog is 'n munisipaliteit en dorp in die provinsie Friesland in die noorde van Nederland en 'n eiland in die Waddesee.

Met 23 inw/km² land is Schiermonnikoog die ylbevolkste munisipaliteit van Nederland.

Die eiland se hoogste punt is 20 m hoog.

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)

Kategorie:Munisipaliteite in Friesland Kategorie:Nedersettings in Friesland Kategorie:Eilande in die Nederlandse Waddesee