Ameland is 'n munisipaliteit in die provinsie Friesland in die noorde van Nederland en 'n eiland in die Waddesee. Die administratiewe setel is in Ballum.

Die eiland se hoogste punt is 24 m hoog.

Plekke

Dorpies: Ballum • Buren • Hollum • Nes

Gehuggie: Kooiplaats

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)

Kategorie:Munisipaliteite in Friesland Kategorie:Eilande in die Nederlandse Waddesee