Tritoniopsis lesliei is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Tritoniopsis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die oostelike hellings van die Skurweberg voor; van die Koue Bokkeveld tot by Ceres. Die plant word bedreig deur indringerplante.

Bronnely REDLIST Sanbi Plants of the World Online

lesliei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika