Die Salmonsdam-natuurreservaat naby Stanford is na kaptein Salmond, die kaptein van die HMS Birkenhead vernoem.Padlangs deur Suid-Afrika. 2010 Die Britse troepeskip het op 26 Februarie 1852 by Danger Point naby Gansbaai in Suid-Afrika met die verlies van baie lewens vergaan.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,
Verwysings
Kategorie:Natuurreservate in die Wes-Kaap