Die geelswaelstertvygie (Chasmatophyllum musculinum) is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan Lesotho, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in al die provinsies behalwe Limpopo en KwaZulu-Natal voor. Die plant staan ook as die geelbergvygie bekend.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

musculinum Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika