duimnael|Hofsaal van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika in Johannesburg duimnael|upright|Johannes Andries Truter duimnael|upright|Francis William Reitz duimnael|upright|Reinhold Gregorowski

Die Hoofregter van Suid-Afrika is die mees senior regter van die Konstitusionele Hof en die hoof van die regbank van Suid-Afrika, wat die finale seggenskap oor die funksionering en bestuur van al die howe uitoefen.

Hoofregters van die Kaapkolonie (1812–1910) Bron: 1812– Sir Johannes Andries Truter (Adjunkadmiraalhof) 1827–1855 Sir John Wylde 1828 Hooggeregshof ingestel 1855–1858 Sir Sidney Smith Bell (wnd.) 1858–1868 Sir William Hodges 1868–1874 Sir Sidney Smith Bell 1874–1910 John de Villiers

Hoofregters van Natal (1856–1910) 1858–1874 Walter Harding 1874–1890 Sir Henry Connor 1890–1901 Sir Michael Henry Gallwey 1901–1910 Sir Henry Bale (oorlede in 1910)

Hoofregters van die Oranje-Vrystaat (1875–1910) 1874–1888 Francis William Reitz 1889–1900 Melius de Villiers 1902–1919 Sir Andries Maasdorp (Oranjerivierkolonie)

Hoofregters van Transvaal (1877–1910) 1881– John Gilbert Kotzé 1898– Reinhold Gregorowski 1902–1910 James Rose-Innes (Transvaalkolonie)

Hoofregters van Suid-Afrika +#HoofregterBeeldAmpstermyn1John de Villiers90px1910–19142Sir James Rose-Innes90px1914–19273Sir William Henry Solomon90px1927–19294Sir Jacob de Villiers90px1929–19325Sir John Wessels1932–19366John Stephen Curlewis1936–19387James Stratford1938–19398Nicolaas de Wet90px1939–19439Ernest Frederick Watermeyer1943–1950 10Albert van der Sandt Centlivres90px1950–1957 11Henry Fagan90px1957–1959 12Lucas Cornelius Steyn1959–1971 13Newton Ogilvie Thompson1971–1974 14Frans Lourens Herman Rumpff1974–1982 15Pieter Jacobus Rabie1982–1989 16Michael Corbett1989–1996 17Ismail Mahomed1998–2000 18Arthur Chaskalson2001–2005 19Pius Langa2005–2009 20Sandile Ngcobo 2009–201121Mogoeng Mogoeng90px2011–202122Raymond Zondo90px2022–202423Mandisa Maya90px2024–hede

Sien ook Grondwet van Suid-Afrika

Verwysings

Eksterne skakels Kantoor van die Hoofregter

Kategorie:Suid-Afrikaanse lyste Kategorie:Suid-Afrikaanse reg Kategorie:Konstitusionele Hof van Suid-Afrika