Formula 1 Großer Preis von Österreich 2016 200x200px Datum 3 Julie 2016 Plek Red Bull Ring Voorste wegspringplek Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG Tyd 1:07.922 Vinnigste ronde Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG Tyd 1:08.411 (rondte 67) Podium 1 Lewis Hamilton Mercedes AMG 2 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 3 Kimi Räikkönen Ferrari Die 2016 Formule Een Oostenrykse Grand Prix is op 3 Julie 2016 op die Red Bull Ring in Spielberg, Oostenryk gehou. Dit was die negende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes gewen.

Bande Pirelli het die volgende bande in Oostenryk verskaf: + Bande vir gebruik te Spielberg Bande vir 'n droë baan Reënbande 50pxUltrasag 50pxSupersag 50pxSag 50pxTussen-in 50pxReën

Oefensessies Die wegspringrooster vir die Oostenrykse Grand Prix was nogal interessant, hoe die kwalifikasie ook al verloop het. Benewens Sebastian Vettel, moes Nico Rosberg ook sy ratkas laat omruil. Ook Rosberg vyf wegspringplekke agtertoe in Oostenryk URL besoek op 9 Julie 2016. Die gevolg: die Mercedes-renjaer, sowel as sy landgenoot by Ferrari, word 'n roosterstraf van vyf plekke opgelê.

Rosberg bots in die derde vrye oefening hard teen die muur by die uitgang uit draai nommer twee, die haarnaald. Die agtervering van sy Mercedes breek daarna morsaf. Die Wêreldbekerleier kon op eie krag uitklim, maar sy motor was erg beskadig. Die ratkas, agteraan die motor, kon blykbaar nie weer herstel word in die kuipe nie, met 'n 5-plekstraf as gevolg. Die span hoop om die motor weer op tyd aan mekaar te hê vir die kwalifikasie, wat om 14:00 begin het. Selfs indien Rosberg daarin slaag om die vinnigste tyd op te stel, sou hy die Sondag die wedren in die sesde plek moes wegspring.

Vroeër die naweek het Ferrari ook die ratkas van Sebastian Vettel vervang, Vettel incasseert gridpenalty: "Dat is nooit leuk" URL besoek op 9 Julie 2016. met eweneens 'n roosterstraf tot gevolg. Rosberg was die vinnigste jaer tydens die oefening op Vrydag, en Vettel teken die vinnigste tyd aan tydens die oefensessie op Saterdagoggend. Sy spanmaat Kimi Räikkönen was tweede, voor Lewis Hamilton.

Kwalifisering PosNoRenjaerVervaardigerK1K2K3Rooster 1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:06.947 1:06.228 1:07.922 1 2 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:06.516 1:06.403 1:08.465 6 3 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:07.385 1:07.257 1:09.285 2 4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:06.761 1:06.602 1:09.781 9 5 22 Jenson Button McLaren-Honda 1:07.653 1:07.572 1:09.900 3 6 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:07.240 1:06.940 1:09.901 4 7 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:07.500 1:06.840 1:09.980 5 8 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:07.148 1:06.911 1:10.440 7 9 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:07.131 1:06.866 1:11.153 8 10 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:07.419 1:07.145 1:11.977 Kuipe 11 21 Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:07.660 1:07.578 11 12 94 Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 1:07.565 1:07.700 12 13 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:07.662 1:07.850 13 14 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:07.671 1:08.154 14 15 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:07.618 geen tyd 15 16 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:07.657 geen tyd 16 17 20 Kevin Magnussen Renault 1:07.941 17 18 30 Jolyon Palmer Renault 1:07.965 19 19 88 Rio Haryanto MRT-Mercedes 1:08.026 20 20 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 1:08.409 Kuipe 21 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:08.418 18 22 12 Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:08.446 Kuipe 107% tyd: 1:11.172

Renuitslag Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte 1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 71 1:27:38.107 1 25 2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 71 +5.719 8 18 3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 71 +6.024 4 15 4 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 71 +26.710 6 12 5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 71 +30.891 5 10 6 22 Jenson Button McLaren-Honda 71 +37.706 3 8 7 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 71 +44.668 13 6 8 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 71 +47.400 15 4 9 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 70 +1 rondte 7 2 10 94 Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 70 +1 rondte 12 1 11 21 Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 70 +1 rondte 11 12 30 Jolyon Palmer Renault 70 +1 rondte 19 13 12 Felipe Nasr Sauber-Ferrari 70 +1 rondte Kuipe 14 20 Kevin Magnussen Renault 70 +1 rondte 17 15 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 70 +1 rondte 18 16 88 Rio Haryanto MRT-Mercedes 70 +1 rondte 20 17 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 69 Remme 16 18 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 64 Dooie battery 14 19 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 64 Remme 2 20 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 63 Remme Kuipe DNF 5 Sebastian Vettel Ferrari 26 Band 9 DNF 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 2 Meganies Kuipe Puntestand na afloop van die Grand Prix Renjaers

Posisie Nommer Jaer Span Punte 1 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 153 2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 142 3 5 Sebastian Vettel Ferrari 96 4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 96 5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 88 6 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 72 7 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 54 8 27 Sergio Pérez Force India-Mercedes 39 9 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 38 10 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 28 11 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 22 12 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 12

Vervaardigers Posisie Span Punte 1 Mercedes AMG 295 2 Ferrari 192 3 Red Bull-TAG Heuer 168 4 Williams-Mercedes 92 5 Force India-Mercedes 59 6 Toro Rosso-Ferrari 36 7 McLaren-Honda 32 8 Haas-Ferrari 28 9 Renault 6

Verwysings

Kategorie:Oostenrykse Grand Prix Oostenryk