duimnael|links|Die Canon EOS 5D, 'n digitale enkellensreflekskamera. Canon Inc. (Japannees: キヤノン株式会社 Kyanon Kabushiki-gaisha) is 'n Japannese multinasionale korporasie wat spesialiseer in die vervaardiging van beeld- en optiese produkte, insluitende kameras, videokameras, fotokopieerders, skandeerders, rekenaardrukkers en mediese toerusting. Sy hoofkantoor is in Ōta, Tokio, Japan.
Canon het 'n primêre notering op die Tokiose Aandelebeurs. Teen die aanvang van 2015 was Canon die 10de grootste publieke maatskappy in Japan, gereken volgens markkapitalisasie.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Fotografiese maatskappye Kategorie:Japanse maatskappye Kategorie:Rekenaarmaatskappye