David A. R. White (* 12 Mei 1970 in Dodge City, Kansas) is 'n Amerikaanse akteur, filmregisseur en -vervaardiger. White het op 'n klein plaasdorpie buite Dodge City in Kansas grootgeword. Hy is 'n medestigter van Pure Flix Entertainment, 'n maatskappy wat in die verspreiding en produksie van Christelike rolprente spesialiseer. Die maatskappy se eerste film was Hidden Secrets."David A.R. White Biography". Symetric Productions Inc. [sic] 2008-01-01 http://www.holymanundercover.com/actor.html . Hy is met die aktrise en regisseur Andrea Logan getroud (geb. 29 Julie 1978), wat ook die rol van sy vrou in die 2009-film Blink of an Eye gespeel het.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu