John Cameron Mitchell (gebore 21 April 1963) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hedwig and the Angry Inch (2001), Shortbus (2006), Rabbit Hole (2010), en How to Talk to Girls at Parties (2017).
Filmografie Rolprente 1986: Band of the Hand 1989: Misplaced 2001: Hedwig and the Angry Inch 2006: Shortbus 2010: Rabbit Hole 2017: How to Talk to Girls at Parties
Televisiereekse 1996: Party Girl 2019: Shrill
Televisierolprente 2005: Quintessentially Queer Cinema
Video's 2013: Agent Provocateur: Control Yourself
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu