Appel (gebore Christoph Kotzé) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer vanaf Brits, Noordwes.

Hy is werksaam as liedjieskrywer by die musiekproduksiemaatskappy Appel musiek.

Sy treffer "Boer loop deur my are" is in 2018 op die Maroela Media-Top-20 vrygestel.

Appel se vyfde vollengte-ateljeealbum, Patriot (2019), bereik nommer-1 op die trefferlys van iTunes.

Diskografie As Christoph Kotzé 2009: Sprokie Suid-Afrika 2010: 17

As Appel 2017: Lei my na die water 2018: Boer loop deur my are 2019: Patriot 2021: Hardwerkende Man 2023: Wille Ding

Bronne

Eksterne skakels

Kategorie:Afrikaners Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense